-
Om seuns groot te maak
Read more: Om seuns groot te maakOm seuns groot te maak, is nie net van hare op die tande hê nie. Dis sweet op die bolip, hartkloppings en ‘n woordeskat wat die hele buurt na hul paspoorte laat gryp. ‘n Ekstra doekie in jou handsak wat jy oor jou kop kan gooi van skaamte (jy mag dit colour code met jou…