
Read All

(Scroll from top to bottom to subscribe to pandoradosie.wordpress.com) Baie nuwe woorde duik deesdae op, maar die een wat my tans fassineer, is wokeness. En daar is geen Afrikaanse term daarvoor nie. So kom ons wees nou maar in Afrikaans ook net woke. Of wil ons? Om woke te wees beteken dat jy bewus is…

(Scroll from top to bottom to subscribe to pandoradosie.wordpress.com) Sy druk die pakkie Gunston terug in haar jeans se agtersak. Trek ‘n vuurhoudjie, steek haar sigaret aan en asem diep in. ‘n Paar kringetjies rook verskyn in die lug deur haar Musk Lip-ice-lippe. Dis ’n stil aand. Die meeste treine het al ingekom en lê…

Moenie jou laat sidetrack deur die lewe nie, lees ek anderdag. Nou hoe ‘n mens dít moet regkry, weet ek nie. Ek weet net ek soek nog daai boek wat my nié na chicken shit laat voel nie. Dis nie te sê dat al die poli-onversadigde boodskappies die hart en die lyf gaan beskerm nie.…









