-

Vaste verhouinge op skool: Reg of weg?
Read more: Vaste verhouinge op skool: Reg of weg?(geneem uit ‘n beredenerende mondeling wat ek so ‘n jaar gelede vir ‘n graad 12-leerling geskryf het.) Verbeel jou jy suig dieselfde soort stokkielekker vir die res van die jaar. Jy is al so lus vir die rooies wat soos kersies proe, maar nee, jy het begin met hierdie geles wat soos pynappel proe en…