-

Ingrid sê die kind is nie dood nie
Read more: Ingrid sê die kind is nie dood nieWanneer hou ‘n ouer op waak oor sy kind? Kom daar ‘n tyd wat die swaan besluit: nou swem jy self verder? Die swaar metaalstem van Francois Breytenbach Blom ry saam met my deur die strate. Hy voer Ingrid Jonker tot ‘n punt waar sy sê: die kind is nie dood nie, die kind loer……