-

Stick with me, Baby, and I’ll walk the line for you
Read more: Stick with me, Baby, and I’ll walk the line for youTequila, Jägermeister en Po-tên-sie. Wat? Seker Potency, sê sy langs my met ‘n skalkse glimlag. Geen uitdrukking op die gesig van die een agter die toonbank nie. Gooi maar daai Po-tên-sie. Twee. Klink soos Patensie. Waar’s Patensie nou weer. Weskus? Iewers in die Kaap? Ons is altwee verkeerd. Oos-Kaap. Patensie is in die Oos-Kaap. Kan…