-

Rondneuk tussen Stasies
Read more: Rondneuk tussen Stasies(Scroll from top to bottom to subscribe to pandoradosie.wordpress.com) Sy druk die pakkie Gunston terug in haar jeans se agtersak. Trek ‘n vuurhoudjie, steek haar sigaret aan en asem diep in. ‘n Paar kringetjies rook verskyn in die lug deur haar Musk Lip-ice-lippe. Dis ’n stil aand. Die meeste treine het al ingekom en lê…