-

Ouma reël begrafnis
Read more: Ouma reël begrafnis(soos in Huisgenoot verskyn) “En daar sal geen blomme wees nie. Net vere. Wittes.” Lorraine laat sak die boek op haar skoot en weet nie of sy moet lag of huil nie. “Wanneer gaan ek so vinnig al hierdie goed gedoen kry? En nie in die kerk nie? Die res van die familie gaan mos…