-

To woke or not to woke
Read more: To woke or not to woke(Scroll from top to bottom to subscribe to pandoradosie.wordpress.com) Baie nuwe woorde duik deesdae op, maar die een wat my tans fassineer, is wokeness. En daar is geen Afrikaanse term daarvoor nie. So kom ons wees nou maar in Afrikaans ook net woke. Of wil ons? Om woke te wees beteken dat jy bewus is…
-
Onder draai die duiwel rond
Read more: Onder draai die duiwel rondDie woord “konservatisme” is afgelei van die Latynse woord “conservare” wat “bewaar” beteken. En dis net hier waar my corpus callosum middeldeur breek. Om te bewaar = kom ons hou dit in ‘n veilige plek = kom ons hou dit tussen ons = kom ons bedek dit = hou net jou bek. Of is dit…
-

‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand wat klou
Read more: ‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand wat klou‘n Oog vir ‘n oog en ‘n tand wat klou. Wat laat ‘n mens sy dade herhaal?
-

Geheime van die woud
Read more: Geheime van die woudDie laaste lewende mens van die Tanaru inheemse stam in Brasilië is in Augustus 2022 voor sy huis doodgevind. Beamptes van FUNAI, ‘n organisasie in Brasilië wat hul inheemse bevolking beskerm, het bekend gemaak dat hierdie stam nou amptelik uitgesterf is. Die man is in ‘n hangmat voor sy strooihut gevind, omring deur helder papegaaivere…
