-

Cosmo-girl; toe nie
Read more: Cosmo-girl; toe nieMoenie jou laat sidetrack deur die lewe nie, lees ek anderdag. Nou hoe ‘n mens dít moet regkry, weet ek nie. Ek weet net ek soek nog daai boek wat my nié na chicken shit laat voel nie. Dis nie te sê dat al die poli-onversadigde boodskappies die hart en die lyf gaan beskerm nie.…
-

Hoekom vrouens (soms) krapperig raak
Read more: Hoekom vrouens (soms) krapperig raak(Scroll from top to bottom to subscribe to pandoradosie.wordpress.com) Op ‘n ouderdom van tien jaar begin dinge binne-in jou klere beweeg – pragtige roosknoppies begin teen jou bloes druk, maar gou besef jy dat dit meer doring as blom is. Enige ding wat binne ‘n afstand van twee sentimeter aan jou blom kom, word sagtens…